Ons Storie
Ons liefde het in 2018 begin ons was goeie vriende en op my sus se verjaarsdag partytjie het die man my gevra om sy meisie te wees. Een oggend kry ek my eerste soen, nogals skelm by die skool agter die klaskamer, elke oggend by die skool se kafeteria koffie gaan drink, en glo my was dit die aakligste koffie maar tog die beste memories… ons liefde het net begin blom en op 26 November 2022 het hy die groot vraag gevra… na amper 5 jaar staan ons nog sterk en op die drumpel van ‘n nuwe fase.

Chané de Klerk
Die Bruid

Dean Venter
Die Bruidegom
Tot ons JA! sê
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
Die Venter Fees
Hiermee word jy en jou gesin hartlik uitgenooi na die Venter Fees!
Fees Informasie
Datum: 25 November 2023
Time: 14:30 vir 15:00
Venue: Willow Creek Wedding and Conference Venue
Adres: River Road, Terra Nova, Trichardt, 2300
Daar is ‘n kontant kroeg.
Verlowings Album
Verlowings Album
Geskenk idees
Geldjie in die sak is beter as n geskenk op die rak…
Laat weet ons
Voltooi die elektroniese RSVP form